Successfully reported
+49

Jakaranda Woonstel 8

Blits-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf voor 22 Desember 2025. Bespreekbaar tot 5 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 572 R629 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda Woonstel 8 is 'n pragtige woonstel wat oor die see uitkyk. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne 200 m vanaf Uvongo-strand en 100 m vanaf die strandfront.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-dubbelbed, ingeboude kaste en 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir kinders. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, met ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, stort en bad.

Die kombuis is goed toegerus met yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond en mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV en DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die kompleks is beveilig deur 'n elektriese heining en toegang deur 'n kodehek wat veilige onderdakparkeerplek bied. Verder het die kompleks 2 gemeenskaplike braai-areas, een met 'n oerwoudgimnasium vir die jongmense. Daar is 'n ontvangs wat help met was- en skoonmaakdienste indien nodig.

Uvongo is 'n rustige kusoorddorpie aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Besienswaardighede in die omgewing sluit Manaba-strand in wat 2,4 km ver is, St Micheal's on Sea is 2,7 km ver en Uvongo River Natuurreservaat is 1 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anja S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Fantasties en besonders.
Jul 2025
Lourens K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons bly geniet. Baie lekker gebly, dit was uitstekend.
Jun 2025
Sarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ons tyd by Jakaranda was wonderlik, alles was netjies en gemaklik.
Jun 2025
Heindrich G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly en ligging is goed. Woonstel was skoon en netjies met aankoms, ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ligging is baie...
Sien meer
Mei 2025
Jeanine V
Saam met vriende
5.0
Beautiful, spacious, lovely view, and walk safely. Very nice, clean, spacious holiday flat, close to the beach and beautiful sea views,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda Woonstel 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 572
R 1 572 R 629
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 572
R 1 572 R 629
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 572
R 1 572 R 629
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFsWdRKD5topBtOoCPC4wWfzYjY2PIFmbdM1h3GYfp5vHYy1FHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 572 nouVanaf R629 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.838184062827 30.394544573635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang