Successfully reported

Jakarandalaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lyzanne L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ons moes vêr reis en het die ruim / gemaklike woning verskriklik geniet. Baie gesellige en ruim woning. Niemand was in mekaar se spasie nie en kon elkeen sy eie ding doen. Het net te lekker om die vuur gekuier ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vakansie huis. Ons het heerlik gebly, huis met baie spasie, binne en buite. Privaat en baie netjies. Aircons in die TV kamer en slaapkamer. Die stort was baie nice gewees en die swembad 'n pluspunt. Ek dink ons sal elke keer die huis gebruik as ons Oudtshoorn besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekende familie verblyf. Goeie ligging naby winkels. Familie-vriendelik met heerlike swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estell P
Kort verblyf
3.4
Okt 2025

Verblyf was goed, maar bietjie ongemaklik met al die tekortkominge. Slaapgeriewe goed. Geen WiFi, swembad was vuil, elektroniese hek en garage deur het die 2de dag nie gewerk nie. Elektrisiën het uitgekom om dit te herstel. Stof in kamers het allergieë veroorsaak. Geen pakplek vir kruideniersware, baie ongerieflik want kos moes op die kaste staan, want sommige kombuis kaste was gesluit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elsje K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjiese, ruim huis in rustige area - ideaal vir groter groepe. Ons het heerlik gebly en behoorlik ontspan. Die in- en uitkom was baie maklik, en kommunikasie uitstekend. Die huis was besonders netjies en ruim met 'n lekker braai-area en swembad waar ons lekker kon kuier. Die lugversorging is ook 'n bonus! Daar is wel net een stort as deel van die en suite badkamer (slegs 'n bad in die ander badkamer), maar die eienaars het ook 'n ekstra badkamer beskikbaar gestel vir ons gebruik in die buitekamer wat baie gehelp het. Kan hierdie plek beslis aanbeveel vir groter groepe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer hier te ontvang.

Cecile L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Heerlik gebly - alles was pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Rubi D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A place to call home. The home was absolutely neat and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Owen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Home away from home. Ons het dit baie geniet om hier te bly. Dit is privaat, stil en baie veilig. Die woning het alles en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons bespreek beslis volgende jaar weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Deonette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Home away from home. Ja, ons het beslis ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Simoné V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Jy moet hierdie huis bespreek vir jou volgende vakansie in Oudtshoorn. Baie netjiese woning. Vir die eerste keer wat ek in 'n vakansiehuis kom en daar is letterlik van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jakaranda Avenue, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2805acd8bd226c70f804f446fe368daf20190e82d002591ac7fcea7d4ac9c7df9fa8ce5bbf82fb0bf06dcd49928b4344a26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense 30 5 1 5 9 Jakaranda Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.595721320134 22.193710720585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang