Successfully reported

Jakkalsdraai Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jana V
1 nag
5.0
Apr 2025

Dit was 'n baie goeie ervaring. Ons het lekker gebly. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad, die dame was baie vriendelik. Die kothuis was baie skoon en netjies. Die eie afstandbeheer vir die hek was baie oulik en het ons toegelaat om vrylik in en uit te beweeg. Ons sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Jana, baie dankie vir die goeie terugvoer - hoop jy het jou nuwe graad-vang goed gevier. Weereens baie geluk daarmee. Hoop om julle weer binnekort te sien. Dana

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing and smooth. Smooth and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virgil D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We felt at home. Our stay was homely and the guest house is well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Thank you very much for our good review. We appreciate it.

Adriaan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig, gerieflik, veilig. Baie lekker gebly! Sal beslis weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut die moeite werd. Die bed was ongelooflik gemaklik en die aircon was 'n bederf in die verskriklike hitte. Ek sal beslis weer by hulle boek om te oornag. Die ontbyt was ook heerlik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir die pragtige kommentaar, ons waardeer dit opreg. Sien julle binnekort weer.

Yolande D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sien sterre. Oulike plek met alles wat jy nodig het, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie, dit was lekker om julle daar te hê, julle is 'n oulike gesin. Dankie ook vir jou seun se hulp met die rekenaar, hy's 'n slimkop. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te huisves.

Leandri C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Veilige, skoon gastehuis met baie vriendelike personeel. Baie lekker gebly, net 'n paar voorstelle vir die Groen kamer: *Dalk die houtdeur wat gesluit word eerder toe bou, dit raas baie wanneer ander gaste gebruik maak van die eetsaal. *Skotteltjie waarin gebruikte eetgerei geplaas word sal handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie nice, baie gasvrye mense. Vriendelike diens. Lekker kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly dat jul lekker gebly en geëet het. Ons sien uit daarna om jul weer binnekort by ons te huisves.

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sien sterre. Baie netjies, oulike plek, als wat jy nodig het is daar. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou goeie kommentaar. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Jaco V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Gerieflike oornag blyplek. Kamers was gerieflik. Diens was goed. Parkering was bietjie knap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a9fb620d284898015cdc879334b050591dd1efe027a95d6521bd7b4f2e947f61bd2d9d313796698db289006f0757dc9647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 24 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704232343231 27.094210396365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang