Successfully reported
+33

Jambo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jambo bied 'n gastekamer wat op die gasheer se perseel in Marloth Park geleë is. Die vakansiedorp is 'n 3 000 hektaar wildbewaringsgebied wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is, en spog met vier van die Groot Vyf.

Verblyf by Jambo bestaan uit 1 gastekamer wat bo in die huis geleë is, wat 2 volwassenes en 1 kind onder 12 kan akkommodeer. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n klein sitarea, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei.

Gaste word aangemoedig om van die onderste boma-braai-area, plonspoel en sit-/eetkamer gebruik te maak vir hul etes en ontspanning. Dikwels sal gaste verskeie vrylopende koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, vervet-ape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise kan sien wat die eiendom verbysteek.

Die gashere woon op die perseel en sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Jambo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf36d97fb738bcaf27ce41f82995a4fee37450eaa585a604346aba951299631457ceadf28716aa0814ba2ffb2cd10366939b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1339 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3498401 31.7679531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang