Successfully reported
+14

Janfrederik

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Janfrederik is op De Pakhuys Plaas in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuppertal-dorpie. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf aan avonturiers en natuurliefhebbers.

Dié luukse safari-tent word met 'n grasdak bedek en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid is privaat en spog met wonderlike uitsigte.

Aktiwiteite in die area sluit rotsklim, voetslaan en bergfietsryroetes in. Besienswaardighede sluit San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Janfrederik het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032b66ad512e3f2639b310106d420ea912ec6f793faefcfda82098990cc72a2b6291f02a71fe293c5019010e9ccc7f1381ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense 2 5 1 4 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.12058262393 19.059182076057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang