Successfully reported

Jani @ Menkenkop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theodora J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, veilige privaat en baie mooi uitsig. Ons was vir 6 nagte by bogemelde adres tuis. Lieflike en kompakte tuiste. Met alles wat jy benodig. Lieflike instap stort. Rustig, stil en baie privaat. Mooi uitsig. Eienaar baie hulpvaardig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die besonderse mooi en volledig uitgebreide resensie. Ons waardeer dit opreg. U vat die hoofkomponente van die eenheid baie mooi saam. Dankbaar u het u tyd by ons geniet. Baie dankie vir die tyd wat u gevat het om resensie te skryf, dit was regtig 'n plesier om u by ons te hê. Die gasheer is vir ons eenheid 'n groot aanwins en het julle as gaste baie aangenaam en vriendelik gevind, en ons glo dat ons julle weer sal sien.

Zingiswa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful. Great stay indeed. Jan is the best host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Thank you for the review, much appreciated. Yes, we really had a great host and he does an excellent job with the unit.

Francois E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker gekuier, ek kom weer. Great gastehuis, ek kan dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Baie bly u het lekker gekuier en ons sien daarna uit om u weer te ontvang.

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker rustig. Dit was aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Die eenheid se ligging maak rustigheid moontlik.

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was kort maar baie lekker. Lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Mariska T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike, onbeskryflike, vriendlike, welkom. Dit was ongelooflik, ons kan oor niks kla nie, perfek plek om 'n wonderlike tyd te hê. Die oom wat mense ontvang is ongelooflik behulpsaam en baie vriendlik. Definitely waardeur vir geld. It feels like home far from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit baie. Duidelik het die gasheer in sy doel geslaag om julle so tuis te laat voel dat dit soos julle eie huis voel. Hy is ingestel op julle gerief, sodat julle 'n wonderlike tyd kan hê.

Richard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie ligging. Netjies en skoon. Privaat en veilig. Drie aangename nagte hier spandeer. Die slegte weer Vrydag omseil deur 'WFH' toe te pas. Verblyf en gasheer, uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Dankie dat julle die verblyf en gasheer as uitmuntend beskryf.

Annatjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, veilig en vriendelik. Baie lekker, veilig en vriendelike diens en dierevriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, die eenheid is dierevriendelik en ook baie veilig soos u daar tereg sê. Vriendelikheid is vir ons ononderhandelbaar.

Theresa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onvergeetlik! Uitstekende verblyf, gasvryheid tops, perfekte wegbreek vir metgeselle, privaat - sal definitief weer langer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie vir die uitsonderlike mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ek dink jy vat alles baie mooi saam. Die gasheer gaan uit sy pad om julle tyd by ons onvergeetlik te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvryheid en vriendelik. Die uitsig was uitstekend. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Jani @ Menkenkop
Baie dankie Pieter vir die mooi resensie. Ja, die uitsig maak die eenheid. Ons probeer ons bes om dit vir julle so aangenaam moontlik te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e33dbda4731aad89bc20dc54a8b32bb7d82a137d2a5b431acb7af228ae6d8dcd303cd04dfd22df10b2706477924d3486027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang