Successfully reported
+33

Jani @ Menkenkop

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jani @ Menkenkop bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt geleë en spog met 'n lieflike uitsig oor die see.

Die oopplan-eenheid is op die grondverdieping van die eienaar se huis geleë en het 'n privaat ingang. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n ketel, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond insluit. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat grasperk en 'n groter tuin met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theodora J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, veilige privaat en baie mooi uitsig. Ons was vir 6 nagte by bogemelde adres tuis. Lieflike en kompakte tuiste. Met alles wat jy benodig. Lie...
Sien meer
Sep 2025
Zingiswa M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Great stay indeed. Jan is the best host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Francois E
5.0
Baie lekker gekuier, ek kom weer. Great gastehuis, ek kan dit vir enige persoon aanbeveel.
Apr 2025
Petrus M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Dit was aangenaam gewees.
Apr 2025
Stephanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was kort maar baie lekker. Lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jani @ Menkenkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e33dbda4731aad89bc20dc54a8b32bb7d82a137d2a5b431acb7af228ae6d8dcd303cd04dfd22df10b2706477924d3486027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang