Successfully reported
+23

Janri Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In die hartjie van die Noord-Kaap, net 13 km vanaf Strydenburg, is Janri Gasteplaas 'n bekoorlike gasteplaas wat gemaklike akkommodasie bied vir tot 6 gaste, asook 4 bykomende kampeerplekke wat ook bespreek kan word.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel.

Omring deur skilderagtige landskappe en rustige omgewing, bied hierdie gasteplaas 'n vreedsame en verkwikkende ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe. Of gaste nou die gemak van die plaashuis of die eenvoud van kampering verkies, Janri Gasteplaas bied 'n ideale wegbreek om die natuurlike skoonheid en warm gasvryheid van die Noord-Kaap te ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kerry A
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie plek om te rus. Gerieflike verblyf; gasvrye, vriendelike en behulpsame mense - wat nog het ons nodig? Ons sal graag weer daar bly.
Aug 2025
Anleri Martha O
5.0
Rustige en stil atmosfeer. Dit was ons tweede keer wat ons by Janri Gasteplaas oorgeslaap het. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie kommun...
Sien meer
Aug 2025
Alet B
Saam met lewensmaat
5.0
Stukkie paradys! Heerlik gebly. Ek kan 100% aanbeveel. Netjies, goeie matrasse vir 'n lekker nagrus en vriendelike gasvrou. Ons het dadelik welkom gev...
Sien meer
Mei 2025
Natalie S
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and homely. Peaceful and beautiful. Sadly too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Heneli S
Gesin met klein kinders
5.0
Voel soos jou huis ver van jou huis af! Ons het verskriklik lekker gebly na 'n hele dag op die pad met klein kindertjies ouderdomme 2 en 1. Rustig by ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Gaste dink Janri Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2d31000649d932f315c37b36531d41bea10e35bf32decdbe437455dce82f9eb6cc7aa01b94ee9bb93bced797aa2b93bf3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang