Successfully reported

Jan's Cottage Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nathaniel W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, lekker, geen probleme. Dit was die lekkerste verblyf ooit wat ons as 'n couple beleef het. Jan's Cottage en Jan is net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Was hartlik ontvang. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Super comfortable overnight respite! After a friendly reception, I was shown the room, which is extremely spacious and well appointed and had so many thoughtful extra touches to make this stay so stress-free. The accommodation is clean, comfortable and offers extremely good value for money. Will definitely make use of this establishment again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Jan's Cottage Guest House
Thank you, Michael, for the kind words. We would welcome you back any time. Regards, Janice

Cedric K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n werkreis. Baie dankie. Baie gelukkig met die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Beste akkommodasie! Privaat en veilig. Skoon, mooi, veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Elke dag skoon handdoeke en 'n skoon eenheid. Daar was selfs melk, bottelwater, sjokolade, sap, beskuit, ens. in die eenheid met ons aankoms. Het in geboek as gaste, maar toe ons uitboek, het ons gevoel soos familie. Ons sal Jan's Cottage aan enige iemand aanbeveel en beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezekiel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlik, huislik, perfek. Alles was perfek. Janice was baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel die plek ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderfully quiet and super comfortable. The small welcoming touches added magic to the whole experience. The friendly and helpful hosts were much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal S
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jun 2025

Terrible host was rude. Was rude and a terrible host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Allo5 N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Puik puik puik. Absoluut waarde vir jou geld. Toe ons laat was, was die eienaars bekommerd oor ons welstand. Na elke behoefte omgesien en baie bederf met lekkerste beskuit en koffie daagliks. Sal ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleve C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxed, quiet and spacious cottage. I can recommend Jan's cottage as it is located in a quiet location. There is everything in the cottage that you might need during your stay. Janice is a fantastic, friendly and helpful hostess. The cottage is neat, spacious and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 425
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 425
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 425
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lapwing Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d2412047cc2d2e6e09d89c592ca7c78521eabfcb04ec5804ca6df601320a1187802c159f4675f15778fb5c4b8e1f540bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang