Successfully reported

Jantjieskraal Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cathy C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Peaceful comfortable getaway. Beautiful old cottage with lots of character. A very peaceful setting away from the hustle and bustle of a town. The owners were very friendly and helpful and made us feel very welcome. The cottage had everything we needed, including wood and firelighters for our braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig, kwaliteit familie tyd, stap op die plaas. Ons het baie lekker gekuier op die plaas. 'n Vinnige ry van Kaapstad om die stilte van die plaas te kan geniet. Ons 5-jarige seun het heerlik fiets gery op die plaas terwyl ons op die stoep ontspan het. Daar was lekker braaihout beskikbaar sodat ons 'n lekker vuur kon maak. Ons kon rondbeweeg op die plaas en al die diere besoek. Ons gaan vir seker gereeld terugkom vir die mooi en rustigheid van die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marena F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beste ooit! En ek was al baie plekke. Die beste tyd ooit. Kinders nie een keer vir fone gevra. Het gehelp saam boer. Skape aangejaag, lammers melk gegee. Beeste kos gegee. Trekker gery (en plaasbakkie). In rivier geswem. Huisie is puik uitgerig met weer binnekort. Tot my jongste huil oor Oom Giel en die lammers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Welcoming, peaceful, well equipped. From making the booking right until we left, the hostess was an absolute gem in communication! Her friendly voice notes guiding us to the farm, warm welcome hug and caring personality deserve a mention. Host shared nuggets of information on the farm's history, surrounding farms and struck the perfect balance in conversation while we were braaing, and his insights, being an ex-lecturer and still very clued up to the education system and its many challenges. The cottage itself has everything you will need for a few days' stay, and although there is limited network, it afforded us the perfect breakaway to unwind and ponder the wonders of nature in its peaceful surrounds. We rather liked the separation of rooms, the rustic walls and the simple but very well-equipped cottage. Rinkie the border collie popped around at times and is very well behaved. The free-range chickens and lambs we saw all seem so relaxed and totally unperturbed by us visiting their home. Sitting on the bench under the widest tree in all of the Sandveld area was both calming and soothing, and I wondered about the tales this gigantic tree would tell. We were a bit sad to leave the tranquility of Jantjieskraal, and to me that is always a sign that it's a place worth visiting again. The hostess sent us home with more organic eggs. (Almost forgot to mention that we had fresh farm eggs, drinking water, firelighters and an ample supply of wood welcoming us.) And if after the many different directions you could explore, you are still bored, there's a selection of games, cards, Scrabble, dominoes, dice and Uno cards, a kerem board (kind of like pool but with flat pucks), magazines and books to keep you entertained, and I would have no qualms recommending Jantjieskraal to anyone just wanting to get away from the concrete jungle, social media and city life, without it being too far to travel to. A definite yes in recommendation from myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlike rustige naweek. Baie lekker gebly met vriendelike en baie behulpsame diens. Daar was goed gekommunikeer vooraf met alles. Daar was genoeg braaihout vir 'n lekker vuur, 'n groot pluspunt. Omgewing het baie verskeidenheid voëls. Baie dankie vir jul vriendelike sorg en geselsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peace of mind. Was a wonderful break away from the fast pace. Beautiful night skies and the host is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Peaceful relaxation. Very friendly hosts, 2 separate units connected by an open stoep (patio): kitchen/lounge and bedroom/bathroom. Very peaceful, a birding paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jenni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustig en net wat ons nodig gehaad het, weg van die gewoel van die lewe. Alles was mooi netjies en ons gaste, was uit die boonste rakke uit. Ons lekker gerus laat voel en indien enigiets nodig, was hul daar om te help. Die verskaf van hout en blitz en sommer hele pak ys, was ekstra spesiaal. Enigste klein ongerief was die dubbelbed. Die basis het so bietjie gekraak en ek het die matras se binnevere gevoel. Was bietjie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Jantjieskraal Cottage
Hi Jenni, baie dankie vir julle kuiertjie. Ons is jammer oor die ongerief oor die dubbelbed en ons is in die proses om dit te vervang. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekkeslaap groete, Ilze en Giel

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Wie stilte in styl nodig het, is Jantjieskraal die plek om te wees. Dit was sommer net twee dae van vrede en rus. Ons is met ope arms ontvang. Niks uit plek uit nie. Heerlik geslaap, groot vuur gemaak en net ontspan op Jantjieskraal se werf. Dis onse mense. Dankie vir so 'n voorreg!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aurelia S
Lang verblyf
4.4
Aug 2023

Dit is 'n pragtige plaas - 'n kunstenaar se droom, want daar is so baie om te skilder. Ons was daar tydens die blommetyd en die blomme was asemrowend en die heerlike soet reuke van fynbos was orals. As jy lief is vir voëls, is daar 'n paradys van verskillende voëls - in die dag en die nag. Daar is heerlike stapplek en die plaas is baie veilig. Ons het nooit bang gevoel nie. Die boer se huis is ook net 'n paar meter daarvandaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jantjieskraal Farm, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c78f35dcf96f0165cbc8e05c9aa00cb5e951c5f7448d7d13a2fed4add7da6d8a10f984b6f5de7bcedf412faa6c74d962d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 Jantjieskraal Farm Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.913816850912 18.455283879345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang