Successfully reported
+14

Jason's Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Berg Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jason's Beach House is geleë in Gordonsbaai, 'n bekoorlike hawedorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.

Die vakansiehuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer is ook ingerig met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel, TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond.

Gaste kan toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die huis is gerieflik binne loopafstand van restaurante, Woolworths Foods en Spar. Wynliefhebbers kan Idiom Wines en Waterkloof Wynplaas, net 12 km weg, verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • 7 Berg Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Berg Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb6ee3048bc41746469d6eda587a0b51ae9543656381b53553552aafdef9ae5043b43fab7c8f37ae447db9a802dc7b2cde3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 7 Berg Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1556529 18.8692649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang