Successfully reported

Java's Finch Rest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariska M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful. Wonderful place and most friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hoogs aanbeveel. Puik diens gewees. Die plek was uitstekend skoon. Ons is 9 uur die aand op 'n lowbed daar afgelaai. Hierdie mense wie se plek dit is, was so aangenaam en vriendelik. Het tot 10 uur die aand vir ons kom kos aanbied. Hulle het ons gehelp waar hulle kan met alles. Tot hulle kar vir ons aangebied. Ons het skade op ons kar op pad Port Alfred gehad. Engele op ons pad gestuur. Ek beveel hulle vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Heron street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24a52202dbd075f4f90c0697d11f680d6e0dabbb2a6b38547f2d299134769e92e366745977be996d7df1100ca5dde510457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 4 Heron street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.599373993682 26.879662110277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang