@The Waves, Jeffreys Bay
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@The Waves, Jeffreys Bay is 'n lieflike gastehuis in Kabeljous, Jeffreysbaai, wat ruim en gemaklike akkommodasie bied. Dit is 'n ideale basis vir sakereisigers of vakansiegangers om die dorp se bekende branderplankry-Supertubes-strand, besighede en ander besienswaardighede in en om die dorp te besoek.
Verblyf word in verskeie kamers aangebied, wat gemaklik 2, 3 of 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Alle kamers deel die sitkamer en eetareas. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n gedeelde waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea bied 'n binnebraai, 'n groot eetkamertafel en 'n gasbraai.
Veilige parkering, 'n omsetter en gratis WiFi is alles beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marikie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink @The Waves, Jeffreys Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang