Successfully reported
+24

JBay Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leadwood Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

JBay Views is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Noorsekloof, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n vakansie naby die kus wil hê.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n stort toegerus is.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en het ook 'n TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep waar gaste die oggend- en middagson kan geniet. Boonop is daar 'n lieflike grasperk vir kinders om op te speel, asook braaigeriewe aan die agterkant van die huis. Daar is veilige parkeerplek vir een motor in 'n motorhuis en ekstra bootparkeerplek. Hierdie eiendom is naby restaurante, winkels en die strand geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 27 Leadwood Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leadwood Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eada0dd248a331cb68b6695a813175ccfd9c51df4c97e5c36884f7413a90e88a618116146134529a8dc9d839691b321cac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 27 Leadwood Street Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0361098 24.9255785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang