Jean-Alno Gastehuis
Ontvang 'n gratis 1-uur wildrit vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jean-Alno Guesthouse is in die dorpie Modimolle in die Waterberg-streek van Limpopo geleë.
Die gastehuis bied slaapplek aan 12 gaste in 6 ruim slaapkamers wat toegerus is met óf enkel-, dubbel- óf koningingrootte-beddens. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer met 'n bad en of stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix en lugversorging in.
Bykomende geriewe sluit braaigeriewe, swembad, veilige parkeerplek en 'n gratis WiFi-verbinding in.
Gaste kan voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry, voëlkyk en ritte in die Modimolle geniet. Die gastehuis is sowat 3 km vanaf Coro Creek Gholflandgoed geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hanno Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Jean-Alno Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang