Jeffreys Bay Luxury Apartment 1
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Jeffreysbaai en met asemrowende uitsigte, is Luxury Apartment 1 die ideale toevlugsoord vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed (op aanvraag). Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank met stoele geniet. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV, met gratis WiFi beskikbaar regdeur die woonstel.
Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Lower Point Beach is binne loopafstand, terwyl Fountains Mall slegs 3.6 km weg is, perfek vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang