Jeffreys Bay Luxury Apartment 3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Jeffreysbaai, bied Luxury Apartment 3 die ideale kuswegbreekplek vir gesinne of 'n groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. 'n Eetkamertafel met ruim sitplek is langs die kombuis geplaas, en die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Gaste kan maaltye geniet met pragtige see-uitsigte vanaf die gemeubileerde patio, wat 'n ingeboude braai-area insluit. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Lower Point-strand is binne loopafstand, terwyl Dolphin-strand slegs 3,9 km weg is vir diegene wat meer van die kuslyn wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang