Successfully reported
+20

Jeffreys Bay Luxury Apartment 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jeffreys Bay Luxury Apartment 8 is in Wavecrest geleë en bied die ideale kuswegbreekplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en al die nodige eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank met stoele geniet of ontspan op die gemaklike sitplek terwyl hulle hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Gratis WiFi en 'n toegewyde werkstasie is ook beskikbaar.

Deur die skuifdeure kan gaste hul oggendkoffie geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte inneem. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area, kompleet met buite-eetplekke. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Whale Watchers Park net 1 km weg en die Jeffreys Bay Shell Museum is 4 km van die woonstel af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb071ae2a5169aaeea926be0337dbcfd28a03963871949c3a3d9709bfb10a696fdeac732007d5ae63c1ad0808f2735c5f0dfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021574 24.9254284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang