Successfully reported

Jeffreys Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bianca V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit het regtig ons verwagtinge oortref. Dit het alles wat jy benodig en meer. Baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very good / relaxing. Relaxing & peaceful. Very good break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Die beste toegeruste akkommodasie en vriendelikste diens! Die gasheer was so verwelkomend en behulpsaam. Die plek was skoon, netjies en is seker die beste toegeruste akkommodasie wat ons al gebruik het. Alles van koffie, vuurhoutjies tot skoonmaakmiddels was voorsien, ons waardeer regtig die aandag op die details wat ons verblyf so lekker gemaak het. Deon was 'n top-gasheer, baie behulpsaam en ons het tot 2 melkterte gekry vir ons groep van 8! Ons sal nie weer elders bly as ons die mooie Jeffrey's kom besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Jeffreys Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, Lizelle! Ons waardeer jou terugvoer en ons is baie bly dat julle lekker gebly het hier by ons. Deon en Juliana.

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Vriendelike diens, goed toegerus en baie netjies! Fantastiese diens, beste toegeruste akkommodasie (skoonmaakmiddels, koffie, kabels ens.), bitter netjies. Gasheer het alles voorsien, tot heerlike melktert op 'n yskoue aand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Jeffreys Selfsorg Akkommodasie
Dankie, julle was wonderlike gaste! Ons sien uit daarna om julle weer te kan huisves in die toekoms. Groete uit Jeffreys!

Petro En Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekend. The place was very stylish and clean with ample supplies. The area was quiet and peaceful. The hosts were both very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R480
R 480 R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d3b76922e38642d3293746ede471b023c2a772ab72aa73337ebd8ed44c825de67d0683aacd358e05f799fc22f0e2130e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Drommedaris Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053380464323 24.919161534675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang