Jenny's Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dulverton Road, Somerset Heights, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jenny's Guest House is ideaal geleë in Makhanda (Grahamstad), Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers. Dis naby St Andrew's College, Diocesan School for Girls, Kingswood College en Rhoses Universiteit.
Verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 'n woonstel met 2 kamers en nog 'n eenheid. Die kamers is smaakvol versier en het katoen-perkallinne en moderne geriewe.
Gaste kan in die gerieflike gastesitkamer wat oor die tuin kyk of op die stoep ontspan. Gaste kan ook swem gedurende die somermaande.
Daar is beperkte, veilige parkeerplek op die perseel en 'n toesluitmotorhuis op versoek. Daar is ook 'n elektriese heining om die eiendom en geslote kringtelevisie na die tuin en pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 9 Dulverton Road, Somerset Heights, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Jenny's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dulverton Road, Somerset Heights, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang