Successfully reported
+19

Jentz Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontien, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalele op die R33 geleë. Die lodge is 80 kilometer vanaf die Stockpoort-grenspos na Botswana geleë en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Verblyf word gebied in dubbelkamers wat elkeen slaapplek vir tot 2 gaste bied. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Al die kamers het lugversorgers, ketels, borde, eetgerei, koffie, tee, suiker, Cremora, yskassie en TV's met oop uitsig DStv-kanale. Alle linne en handdoeke word voorsien en kamers word daagliks skoongemaak.

Die kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike boskombuis wat toegerus is met die nodige potte, panne, mikrogolfoond, gasstoof, braaipan, broodrooster en wasbak. Daar is ook 'n boma met braaigeriewe wat perfek is om om 'n knetterende kampvuur te sit en na wilde diere geluide te luister.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot C 109, Tauwfontien, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Gaste dink Jentz Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontien, Lephalale, 01557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang