Successfully reported
+6

Jersey

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jersey is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as apart verhuurde vakansieverblyf. Dit is in die hartjie van Buccleuch, Sandton geleë en is ideaal vir diegene wat Monte Casino wil besoek.

Dié oopplan-woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Dit is het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby Mall of Africa en Monte Casino.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Claudette
Gertrud

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA885e3b16608aec177c91c3e9f2c84595bc90af252c28976aaa267478c5dcce7b3f927d2e1a6346fc62b32d97244496223b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 2A Margaret Avenue Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0620695 28.1105149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang