Jessie's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Albatros Drive, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welkom by Jessie's Place, geleë in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Hierdie bekoorlike selfsorg-eenheid bied pragtige uitsigte oor die see, wat dit die ideale akkommodasie-opsie maak vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne strandvakansie.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Tref asseblief vooraf reëlings vir die kind, aangesien ons 'n enkelbed in die eenheid moet sit om u kind te akkommodeer. Ander geriewe sluit in 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, versnaperinge, gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite het gaste toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Daar is trappe wat na die eenheid lei, wat dalk nie geskik is vir gaste met loopprobleme nie.
Jessie's Place is ideaal geleë minute van winkels en restaurante af, en spog met fantastiese see-uitsigte vanaf die dek en swembadarea. Dit is ook binne maklike loopafstand van getypoele en die visvangarea. Sonder straatligte is dit die plek om snags op die dek te sit en na jou gunstelingster te soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12 Albatros Drive, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Jessie's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Albatros Drive, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang