Successfully reported
+11

De Lone Hill Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bryntirrold Drive, Lonehill, Sandton, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Lone Hill Guesthouse bied bekostigbare verblyf in 'n veilige, ontspanne omgewing.
Geleë in 'n veilige, dorpsagtige woonbuurt in Sandton met 24-uur sekuriteit.

Die verblyf is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Badkamerhanddoeke word voorsien. Daar is 'n haardroër op versoek beskikbaar en die kamer word daagliks skoongemaak.

Gratis WiFi en beurtkraggeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier asook 'n vrystaande waaier in indien versoek, 'n TV en 'n yskassie met glas gebottelde water en melk. Die kombuis is toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe asook breekware en eetgerei. Enige etes kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Privaat ingang en 'n veilige toegeboude motorhuis. Daar is 'n buite-area onder 'n gazebo vir ontspanning of gebruik as 'n aangewese area vir rokers.

Gaste ontvang 'n mandjie versnaperinge met aankoms.
Vir perde-aanhangers, veral Lipizzaner-deelnemers, is Biulieu-landgoed 'n paar km op die pad, so ook Kyalami-renbaan vir motorsport. Crawford-skool is stapafstand vir sportbyeenkomste.

'n Paar besienswaardighede in die area sluit Monte Casino in met sy bekende voëlpark, winkelsentrums, restaurante, spa's, 'n gimnasium, parke om te stap en te draf en 'n wassery is binne stapafstand beskikbaar. Fourways Life-hospitaal is 'n paar km ver en hoofweë is almal maklik bereikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bryntirrold Drive, Lonehill, Sandton, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Gaste dink De Lone Hill Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bryntirrold Drive, Lonehill, Sandton, Johannesburg, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a4fc5a559fa1eb725f399738563cffb9d5590d780b71da027d66161d3643de2d9fe2a0b48c9a9f7c88091d184e0643b427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Bryntirrold Drive Lonehill, Sandton 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0104981553 28.034477808047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang