J&M Elegant Escape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
- Vanaf R998 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
J & M Elegant Escape is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Rooihuiskraal in Centurion, Gauteng. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is in 'n stil woonbuurt en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
- Gaste dink J&M Elegant Escape het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang