Successfully reported

Joan's Place

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese gashere, lekker verblyf, heerlikste ontbyt. Fantastiese verblyf en so ook die gashere. Heerlikste ontbyt in gesellige atmosfeer in hul huis. Meer as 5 sterre, ons sal baie graag weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Baie dankie! Mooi gaan! Joan en Gideon

Corrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut die moeite werd en die eienaars verdien 'n groot dankie. Heerlik gekuier. Baie gerieflik, skoon en netjies en niks ontbreek nie. Voorsien in al ons behoeftes en alles in verblyf van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Easy check in and out. Overnight stay. Bigger than expected, clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Warm, welcome. Value for money, and cozy. It was great! The view was amazing, it had a warm and welcoming atmosphere. Easy access to restaurants and shops. The hosts were incredibly helpful and friendly. Breakfast the next morning was delicious and unexpected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Baie mooi en rustige area met gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Werklik ontspannend. Heerlik! Skoon, netjies & gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker ruim en als wat jy nodig het het met vriendelike eienaars! Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Gasvrou en gasheer 10 uit 10. Uitstekende ontbyt. Perfekte verblyf. Heerlike verblyf met alle nodige fasiliteite, insluitend 'n wonderlike binnebraai en volle premium DStv. Baie billik geprys. Sal dit sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Puik en gebruikersvriendelik. Baie lekker gebly. Hierdie plek was een van die beste op ons toer deur die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5dca935ad4bddd311b591bcbb5bb195791f620e03f56fec61af45403dbb00618f3e54885d85c03075e49f8d9becf4569a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 25 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -32.786613839396 18.150909394026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang