Successfully reported

Jock's Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 267 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik en gerieflik! Lieflik skoon, netjies en gerieflik! Groot handdoeke, knus kaggel en donsveer duvet was 'n ekstra bonus! Die tuin is 'n lushof! Volgende keer kom ons vir die naweek om ook te vlieghengel in die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks rustig gasvry. Uitstekende plekkie met baie goeie geriewe. Mooi uitsig met diere oral om. Lekker naby aan die dorp en die mense se gasvryheid is uit die boonste rakke. Die hengel was baie lekker ten spyte daarvan dat die wind gewaai het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewoudt C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig! Wonderlike plekkie - goed uitgerig en vreeslik ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Welgeluksalige rus met uitsonderlike gasvryheid. Heerlike en knus plek, ideaal om net te rus. Die visvang was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly! Awesome plek! Veral as jy van diere hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en vredevol. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjiese plek. Baie lekker gebly, plek is mooi en perfek vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik en rustig. Baie gemaklik en heerlik rustig en baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful farm stay. Beautiful farm within walking distance of Dullstroom. We enjoyed the getaway a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was een van die lekkerste wegbreeknaweke in 'n land tyd. Fantasties, alles wat een nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 267

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Grootsuikerbochkop, Off Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 267 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang