Successfully reported

Jock's View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Maryka N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. Die huis is skoon en netjies, goed uitgerus met 'n great see uitsig, sentraal geleë om 'n verskeidenheid goed te kan gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Nickey B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Tussen berge en see. Jock’s View is die perfekte plek vir ’n rustige naweek weg. Die huis is skoon, ruim en gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het. Die oopplan-kombuis en kuierarea is perfek om saam te ontspan en te kuier. As jy van fynbos en natuur hou, is dit die ideale plek. Daar’s baie om in die omgewing te doen – ons het die Stony Point Pikkewynkolonie besoek, gaan stap in die Harold Porter Botaniese Tuin, en by die FOMO Fine Art Gallery in Pringlebaai gaan inloer. ’n Ete by Kabel Joe’s in Kleinmond is ook ’n wenner. Neem kennis dat ’n foto van jou ID en ’n foto van jou voertuig vereis word voordat finale reëlings bevestig word. Sal dit beslis aanbeveel vir ’n rustige en mooi wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ligging uitstekend en sal definitief weer gaan. Die akkommodasie was uitstekend en sal definitief aanbeveel, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Baie dankie vir jou terugvoering, Marianne. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Helen P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Magnificent. This is honestly one of the best places we have ever stayed. We loved Betty's Bay and the proximity to many beautiful walks and hiking trails as well as, obviously, the sea. The house is very spacious and has everything anyone could possibly need for a self-catering holiday. I would have no hesitation in recommending it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tommy M
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Baie gelukkig en het almal in ons groot groep se verwagtinge bereik. Baie lekker plek met 'n pragtige uitsig oor die see. Stapafstand van die botaniese tuine af met 'n paar swemplekke naby. Uitstekende blyplek, met mooi kamers. Daar is wel geen waaiers of aircon nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Die mooiste see-uitsig! Skoon, netjies en baie mooi huis! Alles wat 'n mens kan benodig om 'n lekker vakansie te kan hou! Net uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Baie dankie vir jou terugvoer, Maryka. Ons hoop om julle sommer weer gou te sien. Pieter

Bernice S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Good for the soul. Had everything we needed plus. Enjoyed our time there. FYI you will be asked to send a picture of ID and car registration for security reasons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Thank you for your review, Bernice. I am glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon again. Pieter

Anea S
Lang verblyf
4.8
Apr 2024

Ongelooflik. Was ongelooflik lekker. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Dankie vir jou terugvoer, Anea. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle sommer weer gou te sien. Pieter

Renee L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Very enjoyable. The accommodation was beautifully decorated with every possible convenience. The view was phenomenal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Jock's View
Thanks, Renee. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2912 High Level Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba104b7fe76e7283ea22ce9f1c3e9b9d52028de4c708b2fa7c656c6040139f107e82fc90d0bfe0f951bca4711f0a8b25585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 2912 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3542122 18.9375716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang