Successfully reported
+53

John Jack Inn accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward str, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

McCloud's is in die bekoorlike dorpie, Chrissiemeer (Lake Chrissie), in Mpumalanga geleë. Dit is sowat 2,5 uur buite Johannesburg en Pretoria. Chrissiemeer is in die middel van Suid-Afrika se grootste meerdistrik, met sowat 270 mere en panne binne 'n 20 km radius van die dorpie. Dit is die ideale wegbreekplek vir persone wat wil wegkom van die stad se gewoel.

Verblyf is beskikbaar in 7 elegant-versierde eenhede met 'n gemeenskaplike sitkamerarea. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens en badkamergeriewe.

Ontbyt word gedurende die week voorgesit by McCloud’s Breakfast Café langs die McCloud’s winkel wat wol-duvets verkoop en op naweke by The Billiard. Aandete word ook by The Billiard met 'n a la carte menu bedien. Braaigeriewe is ook beskikbaar by die kothuis, maar nie by John Jack Inn nie.

Chrissiesmeer is 'n klein dorpie in Mpumalanga se grasvelde wat omring is deur meer as 270 pragtige mere en panne. Buiten dié pragtige waterbronne sluit geskiedkundige besienswaardighede die Dumbarton Oaks Hotel wat gebou is in die laat 1800's, The Billiard en die historiese Barclays-bank in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tanya B
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer is mooi en goed uitgerus. Die ontbyt was lekker wat ingesluit was. Sien sterre.
Sep 2025
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Word sterk aanbeveel. Kamers goed ingerig, heerlik gebly.
Jul 2025
Lizane H
Saam met lewensmaat
5.0
Kaggel in kamer was fantasties en hulle burgers was die beste ooit! Ja, het baie lekker gebly! Die twee dames wat die plek bestuur, was vreeslik vrien...
Sien meer
Mei 2025
Anelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met uitstekende persoonlike diens. Heerlik gebly! Alles was perfek gewees en daar was meer as wat ons verwag het (bv. die kaggel in o...
Sien meer
Mei 2025
Andrea W
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant! Very pleasant, clean room, friendly staff! Really enjoyed our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erf 88 King Edward str, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink John Jack Inn accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward str, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang