Joia da Baia
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Joia da Baia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in Bettysbaai. Die huis is ideaal geleë 950 m vanaf Bettysbaai-strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, asook 'n stoep om alfresco-maaltye te geniet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond, asook 'n etenstafel en stoele. Daar is 'n slim-TV in die sitkamer.
Die omheinde tuin is ideaal vir die kinders om te speel of vir diegene wat hul troeteldiere wil saambring. Daar is ook 'n braai en 'n omskakelaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 499
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Joia da Baia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang