JoJo's BnB
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 A Lineata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die goed gevestigde BnB skuil in die skilderagtige voorstad Danabaai, 'n bewaringsgebied tesame met asemrowende see-uitsigte naby Mosselbaai langs die bekende Tuinroete. Die area spog met 'n oorvloed wild wat hoofsaaklik uit bosbokke, voëllewe en Kaapse fynbos bestaan. Ander klein diertjies soos skilpad en hase is 'n bekende gesig in die omgewing.
Die huis bied 'n byna 180 grade see-uitsig wat strek vanaf Pinnacle Point tot by Vleesbaai. Verblyf is beskikbaar in 2 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer.
JoJo's BnB is 'n hanetreetjie van die Pinnacle Point Gholflandgoed af en is ideaal geleë om alles te geniet wat die Tuinroete bied. Vir die ontspanningsreisiger is die ongerepte strande minder as 2 km weg asook Petro SA ongeveer 8 km vir die sakereisiger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stretch Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 45 A Lineata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink JoJo's BnB het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 A Lineata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang