Successfully reported
+11

Jolin Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168A Genl Maritz Street, Welgelegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jolin Studio is in die hartjie van Polokwane en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelslaapbanke en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, induksiestoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan maaltye by die toonbank met stoele geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Savannah Mall 3,7 km ver, terwyl Polokwane Snake and Reptile Park 6,5 km van die eenheid af is.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rudolph Z
Besigheidsreis
5.0
Dit was een van die heel beste oornag blyplek ondervinding. Dit is 'n pragtige en moderne wooneenheid met alle bybehore, insluitend 'n koffiemasjien e...
Sien meer
Okt 2025
Zelna V
5.0
Wonderlike verblyf. Jolin Studio is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het. Dit was 'n heerlike plekkie om te bly.
Aug 2025
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en pragtig. Heerlik warm geslaap. Die eenheid het alles wat jy kan nodig hê en nog meer.
Jun 2025
Anel R
5.0
Uitstekende verblyf, skoon en netjies. Sien sterre.
Mei 2025
Marelize D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, veilig, gerieflik. Baie lekker, netjies en gerieflik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 168A Genl Maritz Street, Welgelegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Jolin Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168A Genl Maritz Street, Welgelegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b77a9f234096a0d06956a62f3d9e1abefb812a963fe43ef78c3ce6800a4b1aa3a22688fb1e7dfb21089ea6c7906caa8dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 168A Genl Maritz Street Welgelegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8866538 29.4663309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang