Successfully reported

SeeBries

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zelda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Was baie rustig, mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vriendelike Oom Piet. Baie dankie aan Oom Piet wat gereeld by ons ingeloer het. Dit was 'n heerlike naweek met die mooiste see-uitsig. My hond was ook welkom, en hy het sommer dadelik liefgeraak vir die oom. Dankie oom, ons het dit werklik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debri-lee D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantastiese plek, baie skoon en mooiste uitsig. Fantastiese plek en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atella P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Verrassend rustig - heerlike uitrustings spasie. Was heerlik - so lekker ontspan! Pieter en Magda was vriendelik en behulpsaam - dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliza L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Reg langs die see. Ons het heerlik gebly -- die ligging is reg langs die see en binne stapafstand van 'n klein strandjie en die getypoel. Die plekkie was mooi skoon en het al die geriewe wat ons nodig gehad het, insluitend 'n wasmasjien. Ek's jammer ons kon net drie aande lank bly. Ons hoop om definitief weer terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Waar anders ontspan 'n mens dan beter as langs die see. In die kort tydperk het ons die gaafste mense ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gerus. Baie lekker gebly en gerus met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie mooi ligging. Baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clement M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Seebries is home away from home. Excellent. Fantastic. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rus vir die siel, mooiste uitsig en goed ingerig. Baie goed ingerigte eenheid met asemrowende uitsig. So rustig, goed vir die hard en siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 231 5 1 5 24 Hoofweg Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang