Successfully reported
+19

SeeBries

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeeBries bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle in die klein skilderagtige oord Jongensfontein. Die sonkrag-aangedrewe selfsorgwoonstelle is ongeveer 350 m van die hoofstrand af geleë en bied pragtige see-uitsigte.

Die 2 woonstelle is ideaal vir kleiner gesinne en kan tot 4 gaste elk akkommodeer. Eenheid 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens wat as sitarea dien. Eenheid 2 het 2 slaapkamers. Een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Eenheid 2 het ook 'n binnenshuise braaiplek.

Al die kombuise is toegerus vir selfsorg. Elke woonstel het sy eie braaiplek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eiendom is nie rolstoelvriendelik nie.

Jongensfontein is 'n tipiese vakansiedorp aan die see en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem. 10 km na Stilbaai, wat verskeie winkels en restaurante bied. Daar is wonderlike swembaddens vir kinders om in te speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zelda R
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Was baie rustig, mooi en lekker.
Sep 2025
Angelique B
Saam met vriende
5.0
Vriendelike Oom Piet. Baie dankie aan Oom Piet wat gereeld by ons ingeloer het. Dit was 'n heerlike naweek met die mooiste see-uitsig. My hond was ook...
Sien meer
Jul 2025
Debri-lee D
5.0
Fantastiese plek, baie skoon en mooiste uitsig. Fantastiese plek en atmosfeer.
Jul 2025
Atella P
Gesin met klein kinders
5.0
Verrassend rustig - heerlike uitrustings spasie. Was heerlik - so lekker ontspan! Pieter en Magda was vriendelik en behulpsaam - dankie.
Mei 2025
Aliza L
Gesin met klein kinders
5.0
Reg langs die see. Ons het heerlik gebly -- die ligging is reg langs die see en binne stapafstand van 'n klein strandjie en die getypoel. Die plekkie ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeeBries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 231 5 1 5 24 Hoofweg Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang