Jonquil Luxury Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Jonquil Luxury Guest Cottage is in 'n pragtige ou tuin weggesteek in die hartjie van Franschhoek. Dit is perfek geleë stapafstand vanaf die middedorp waar jy die top-restaurante en winkeltjies waarvoor Franschhoek so bekend is, kan besoek.
Jonquil bied luukse gerief in moderne styl met lugversorging in al die kamers, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe. Die kothuis front noord om lekker baie sonlig deur die Franse deure en vensters te laat en 'n lugtige, ligte atmosfeer te skep. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer op die boonste vloer sowel as 'n balkon wat oor die tuin uitkyk. Die tweede slaapkamer op die onderste vloer het 'n en suite-stort. Die ten volle toegeruste kombuis is oopplan met die eetkamer wat weer op sy beurt toegang bied tot die skaduryke terras in die tuin, so ook die sitkamerarea.
Die skoon, wit linne en handdoeke is van uitstaande gehalte. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Koffie- en teemaakgeriewe sowel as vrugte sal met aankoms voorsien word. Daar is veilige parkeerplek van die straat af, 'n alarmstelsel en 'n kluis is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 31 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Jonquil Luxury Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang