Successfully reported

Journey Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gary H
1 nag
5.0
Aug 2025

I will definitely recommend it to friends. It was my first time glamping. It was neat, clean, cozy, and exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Lieflike gastehuis wat ek definitief sou aanraai. Die kamer was gerieflik en die badkamer was modern en mooi. Die Wi-Fi was vinnig en ons kon sonder probleme aan die internet koppel. Ook die gasvrou, gasheer en hulle dogter was baie vriendelik. Ek sou definitief weer Journey as my blyplek kies as ek weer op Riversdal kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perciville L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie baie lekker. Dis baie vriendelike eienaars, die plek is mooi en skoon, baie veilig om te bly en baie naby aan baie groot winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie goeie diens en netheid en vriendelik. Ja, baie lekker mense was vriendelik en het my gehelp met ekstra hulp wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker! Lieflike plek, sal beslis aanbeveel - die gasvrou is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was fantasties! Sentraal, mooi kamers, uitstekende diens en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon C
1 nag
4.2
Mei 2025

Neat and clean but not too peaceful over weekends. Great room, but not a very peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alison E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. We had a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies, pragtige kamer. Pynlik netjies! Baie vriendelike gasheer. Gemaklike bed en kamer. Sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029e79c0ad1726feb0a1309de52ed3c231dbdbeb927288466cbd4ae735e3b5364f7a76d239f79e5f3f6ec777470fbc60d829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang