Journey Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Journey Guest House bied gemaklike oornagverblyf, gerieflik geleë teenoor die Old Jail Coffee House in Riversdale. Dit is 'n goeie opsie vir 'n solo-reisiger of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Hierdie gastehuis bied 4 dubbelkamers, wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer, 'n gesinskamer vir 3 gaste en 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Al die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die gesinskamer het 'n ekstra enkelbed, en die selfsorgwoonstel het 'n ekstra stapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit in 'n eetkamertafel, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix. Elk van hierdie kamers het ook sy eie privaat ingang.
Gaste kry veilige onderdakparkering op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, wynproe, wildritte en wildkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Journey Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang