Successfully reported

Journey's Inn Africa Airport Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jenny D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Alles was goed en lekker. Alles was goed en lekker, almal was vriendelik, die mense langs ons het net baie geraas en ons wakker gehou tot na middernag, maar verder was dit goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

I will recommend Journey's Inn any time. Pleasant, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker, ruim kamers, baie netjies. Oulike fasiliteite. Ons het slegs vir 1 nag oorgeslaap. Die ontvangs was vriendelik en baie professioneel. Eienaar is baie vriendelik en laat mens sommer dadelik tuis voel. Die plekkie sal my elke keer oorslaapplek word as ek JHB toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Boonste aanmerkings spreek vanself. Sal nie ander aanbeveel om te oornag nie. Ons het slegs een nag by die plek oorgebly, en hoewel dit netjies en skoon was, was daar ongelukkig verskeie aspekte wat nie aan verwagtinge voldoen het nie. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, wat beslis 'n pluspunt is. Ongelukkig was die sogenaamde 'kontinentale ontbyt' teleurstellend — selfs die internasionale gaste wat ook daar oorgebly het, was uiters verbaas oor die beperkte ontbyt. Koue filterkoffie, vrugte, jogurt, margarien en konfyt saam met gewone wit brood (geen rolletjies, bruin/volkoring brood nie), skons en 'n paar snye rosyntjie brood kwalifiseer eenvoudig nie as 'n kontinentale ontbyt nie. 'n Gedeelte van die plaveisel in die parkeerarea was uitgehaal en daar was geen aanduidings dat dit gevaarlik is nie - dit maak dit riskant om snags daar te loop — ek het amper baie sleg geval. Die bed was ongemaklik en het nie 'n goeie nagrus toegelaat nie. Die Frisco-sakkies in die kamer was ook 'n teleurstelling vir enige koffieliefhebber. Ongelukkig sal ons nie weer hier bespreek nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Kristell H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great stay. Excellent stay in a very convenient location. Continental breakfast was adequate. Rooms were very cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taleza N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent! Only a few minutes from the airport, this place is the best to stay at. Clean, neat, and friendly service, with the host being so friendly. I would highly recommend Journey's Inn Africa to people I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Dear Taleza, we are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Regards, Alida

Hannes F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vinnig en effektief. Baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidie J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Netjies, skoon oulike plekkie. Het aanvanklik eers gesukkel om die regte straat te kry, want die GPS het nie in berekening gebring dat die strate gesluit is en net een toegangshek het wat deur sekuriteit beman word nie. Maar toe ons die hek kry, wow! Vriendelike ontvangs gekry. Baie oulike plekkie! Netjies en skoon. Lekker naby aan die lughawe. Net reg vir ons behoeftes. Parkering is bietjie knap vir groter voertuie, maar dis die enigste ding wat ons bietjie gepla het. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.0
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Geagte Loot. Jy het ongelukkig die kamer bespreek wat ons nog besig is om oor te doen. Jy moes opgelet het dat die dak van die badkamer al reeds netjies oorgedoen is en die hele badkamer is ook nuut uitgeverf. Meeste van die kamers is alreeds oorgedoen. Jy moes ook opgelet het dat die swembad nuut oorgedoen is en die tuine mooi en versorg is. Die koningsgrootte bed wat in jou kamer is, is twee beddens wat teenmekaar geskuif is sodat dit ook twee enkel beddens kan maak indien nodig. Ek verstaan nie jou opinie oor die beddegoed nie? Ons koop gereeld nuwe linne en goeie kwaliteit net by Volpes. Jy het beslis uitgemis op die gratis Kontinentale ontbyt! Dit bestaan uit: Vars vrugte wat ons net by Woolworths koop (aarbeie, druiwe, papaja, bloubessies, pynappel, appels, lemoene, pomelos ens), vier verskillende soorte ontbyt graankosse, verskeie geure joghurt, vars gebakte muffins of piesangbrood of plaatkoekies, roosterbrood met verskeie soorte konfyt en marmelade, vrugtesap, geperkuleerde koffie, tee en ander drankies. 'n Heerlike vol Engelse ontbyt is beskikbaar indien die gaste 'n groter ontbyt verkies. Ons het ook solar, 'n kragopwekker en twee water tenks vir die gerief van gaste indien daar krag onderbrekings is of die water af is. Dis jammer jy het 'n wanindruk van ons gastehuis gekry. Ons het gaste wat altyd terugkeer en hulle geniet die plek baie. Dankie.

Antoinette H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Awesome, relaxed, safe, and personal customer care. Well, I enjoyed my 3-day stay there. The food was excellent, and the two sitting chairs next to the pool were superb. The one thing that was out of this world was the day before I left, a couple came with small children, and that morning before breakfast, someone was busy covering the pool with safety nets - that was top-quality customer care. I will always go back when I have to go to Johannesburg. It was super, I loved it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Dear Antoinette, thank you so much for your nice review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Keep well. Alida

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 199
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 199
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Gwarrie Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNTU3NzU1LTUyZDYtNDgyYi05NmU2LTc4NjcwYmMxOWUwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.07964281682 28.259046077728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang