Successfully reported
+21

Joy Haven Studio

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Joy Haven Studio is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Centurion, Gauteng bied. Die eiendom spog met 'n pragtige tuin en beskik ook oor 'n skoonheidsalon op die perseel vir dames.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaap- en leefarea en 'n badkamer. Die hoofslaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Alle gaste maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, asook eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Die huis is toegerus met sonkrag sodat gaste nie hoef te bekommer oor kragonderbrekings nie.

Buite kan gaste 'n pragtige tuin, 'n braai-area en 'n sonverhitte swembad geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa V
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom! Rustige omgewing en 'n lieflike blyplek. Alles wat mens nodig het! Baie skoon en gerieflik.
Aug 2025
Drusilla V
5.0
Stylish, peaceful and comfortable. Great place and great hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lindie E
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely studio with swimming pool! Great place and friendly people. Will definitely stay there again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Johanita V
Gesin met klein kinders
5.0
Huis weg van die huis af. Fantastiese plek. Het alles wat jy benodig en meer.
Sep 2024
Richard B
Gesin met klein kinders
5.0
A joy haven away from home. Such a great and awesome place to stay. Very private and secure, clean and we loved the open plan. Bedding ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan-Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Joy Haven Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb048a75d6cbe4ecd10d2b3fcc45b3c4177f8c07fd885176f6c9f582c757770ef9f83e527fa6d652cead0c5505d5aa2050e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 26 Henri Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.846737676376 28.156372045998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang