J&P Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Erika Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
J&P Cottages is 'n selfsorgkothuis ideaal vir 2 gaste, geleë op die eienaar se perseel in Grabouw.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. TV (Netflix) en WiFi is beskikbaar.
Buitebraaigeriewe, sowel as veilige parkering agter 'n geslote hek, is beskikbaar. Die perseel het 'n alarmstelsel.
Grabouw bied verskeie bergfiets-, stap- en vierwielfietsroetes, plaasstalletjies, wynlandgoedere en besienswaardighede soos die brandewyndistilleerdery en die Elgin-spoorwegmark.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Waqor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Erika Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink J&P Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Erika Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang