Successfully reported

JSA Studio

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig en waarde vir geld! Ek het van die 8ste tot die 11de Oktober by JSA Studio oorgebly terwyl my seun sy bokkie week vir rugby gedoen het. Die plek was skoon, baie netjies en het ’n gemaklike atmosfeer. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam deur die hele tyd. Ek het my verblyf regtig geniet en sal definitief weer hier bly. Ek beveel JSA Studio met graagte aan vir enigiemand wat ’n aangename en sorgvrye verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gasheer was baie hulpvaardig en die verblyf was uitstekend. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Veilig, gerieflik, ruim, goed toegerus! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus, netjies, skoon, ruim en die kombuis het splinternuwe messegoed, breekware, mikrogolf en groot ys/vrieskas. Die gasheer is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek kan JSA Studio met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd1f524e545640f19bad1d4221875297ee3f0364126d4650c49b71ec0880b103919dc777344a73f44451fbd5d8efa13d45bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 39 Glen Drive Verwoerdpark 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2702245 28.1455309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang