JSA Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
JSA Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Verwoerdpark, op dieselfde perseel waar die eienaars woon, met sy aparte ingang. Die woonstel se ligging is ideaal vir diegene wat by Alberton Netcare Hospitaal moet wees en is naby groot hoofweë, wat maklike toegang bied. Boonop is dit net 20 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en 'n slaapbank vir 'n kind, met oorgenoeg kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n 2-sitplek-ontbythoekie. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale ingerig is. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die woonstel maak oop na 'n klein buite-gedeelte met buitesitplek en 'n braai-area.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, geslote motorafdak, agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ettienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink JSA Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang