Successfully reported
+22

Jubel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80A Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jubel is in Stilbaai-Wes geleë en is 'n vakansiehuis wat slaapplek vir 6 gaste bied, wat dit 'n ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende maak.

Dié selfsorghuis bestaan uit 'n oopplan-leefarea, 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, 'n gassilinder, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Die leefarea het glasskuifdeure wat oopmaak na 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Jubel is naby winkels, restaurante en verskeie doendinge soos voetslaan, swem en erfenisterreine soos die Tidal Fish Traps.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ruleen C
5.0
Dit het gevoel soos huis, weg van die huis af. Ons het baie lekker gebly in Jubel.
Mei 2025
Lizette B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf! Ruim en modern. Pragtige huis! Ruim! Alles wat jy nodig het en nog veel meer! Ons gesin het 'n sprankeltijd beleef in Stilbaai en...
Sien meer
Jan 2025
Franklin Andrew M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Jubel was perfek! Jubel was perfek! Ons het verblyf baie geniet en sal definitief weer daar wil tuisgaan. Sou meer dae daar wou bly...
Sien meer
Des 2024
Marinette P
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier en tuis gevoel. Sal vir seker weer in Jubel 80A kom kuier. Jubel 80A is baie netjies en skoon en daar is aandag aan detail gegee. Komb...
Sien meer
Apr 2024
Michelle H
Gesin met tieners
4.8
Heerlik. Beslis waarde vir geld. Baie netjies. Lekker naby winkels en kuierplek. Ons het heerlik gekuier!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juliane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 80A Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jubel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80A Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28ddeb57cbf039623a2fd6ec6deeb34da18258cb811e3ada206e94a5ce69bd25477a00c36c2ff462880ea19bf9ac71765c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 80A Bessie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.386946447157 21.400894939809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang