Successfully reported

Juffroushoogte Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Melani V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik, sal vir seker weer Juffroushoogte besoek. Heerlike ervaring, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Altyd 'n wenner. Ons bly altyd oor by Juffroushoogte vir die gemak, lekker aandete en ontbyt. Baie gerieflik vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goeie nagrus en fantastiese ontbyt. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die kamers het alles wat benodig word vir 'n heerlike nagrus. Die ontbyt is uit die boonste rakke! Waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Sal weer gebruik maak van julle indien ek Weskus toe kom. Lekker geslaap en alles gerieflik vir ons, netheid en ekstra komplementêre was net genoeg vir ons, lekker ontbyt die volgende oggend genoeg vir ons om weer die middag of aand iets te kry in julle restaurante. Dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Inga K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Peaceful. Stay was as what you expected for the price I paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Don C
1 nag
5.0
Nov 2024

Nice, warm and friendly. Perfect 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal weer en weer k9m. Die mees vriendelikste mense met warm en opregte harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Die dames in die kombuis, in die ontbyt saal en die restaurant was fantasties met hul diens. Die perseel was skoon en netjies, en by verre die lekkerste "moerse" burger wat ek al ooit gehad het. Die by-kosse is uit die boonste rakke. Al die personeel is vriendelik, en laat jou regtig welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal dit voorwaar 'n gereelde besoek gee. Voorwaar die beste plek, vir my spesifieke behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Weskus gasvryheid op sy beste. Bekostigbare akkommodasie met alles wat jy sou nodig hê vir 'n wegbreek. Naby Vredenburg, Saldanha en Langebaan. Die kos is lekker en goed geprys. Hulle is die huis van die bekende moerse burger, a must try vir die baie honger. Die beste ding vir my van die verblyf is hulle fantastiese diens en lekker ontbyt wat ingesluit is. Sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2MzA5ZTRlLTg2NmUtNDZiYS04NjRhLWQ2ZGE4M2QzMGIzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 R45 Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.931062 18.067365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang