Successfully reported
+12

Juffroushoogte Guest Farm

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Juffroushoogte is 'n toevlugsoord vir reisigers sedert 1902. Dié gasteplaas word beskou as die mees sentrale akkommodasie vir sake- en vakansiereisigers wat die Weskus wil verken.

Juffroushoogte Guest Farm het verskillende verblyfopsies, wat 50 en suite-dubbelslaapkamers en 4 selfsorghuise insluit.

Besoek die à la carte-restaurant of ontspan in die informele houtkroeg met 'n pooltafel en 'n grootskerm-TV.
Kinders sal die buitelug-atmosfeer van die plaas geniet, en om die plaasdiere dop te hou. Daar is ook 'n klimraam, springmat en groot swembad.

Juffroushoogte is net buite Vredenburg op die R45 geleë en net 'n uur se ry van Kaapstad af. Langebaan-strandmeer, Mykonos Casino, Paternoster, Saldanha, die Weskus Fossielpark, roeiplekke en voëlkykplekke langs die Bergrivier is alles binne 'n 20 km-radius van die plaas af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melani V
5.0
Heerlik, sal vir seker weer Juffroushoogte besoek. Heerlike ervaring, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2025
Ilse M
Besigheidsreis
5.0
Altyd 'n wenner. Ons bly altyd oor by Juffroushoogte vir die gemak, lekker aandete en ontbyt. Baie gerieflik vir ons behoeftes.
Apr 2025
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Goeie nagrus en fantastiese ontbyt. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die kamers het alles wat benodig word vir 'n heerlike nagrus. Die ontbyt i...
Sien meer
Des 2024
Don C
5.0
Nice, warm and friendly. Perfect 10 out of 10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sue H
Saam met vriende
5.0
Sal weer en weer k9m. Die mees vriendelikste mense met warm en opregte harte.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Juffroushoogte Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2MzA5ZTRlLTg2NmUtNDZiYS04NjRhLWQ2ZGE4M2QzMGIzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 R45 Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.931062 18.067365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang