Successfully reported

Jukskeipark

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lawrence C
1 nag
5.0
Sep 2025

Het lekker gebly, ideale oornag plek. Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Rustig, gemaklik. Alles was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Will definitely recommend. Absolutely friendly service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netjies, skoon en veilig. Die huisie is baie skoon en goed toegerus. Daar is hope spasie vir kinders om rond te hardloop en van energie ontslae te raak. Die jukskei museum was ook baie interessant om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Familie kuier. Dit was heerlik. Dis meer soos 'n kampterrein, maar lekker groot en mens kan uitsprei. Die huisies is baie goed ontwerp, met genoeg storte en al die regte geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan R
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Mei 2025

Gemaklik vir selfsorg. Baie lekker gebly, genoeg slaapplek en badkamers in een eenheid. Onthou om eie handdoeke saam te neem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tertius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e1637d0bca0302c15babe5e4e9dfad37961bd943f7cd34f3637da44bcdd1bddb975d69b6a9b5e1850fcfc8f10fa1809801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 99 Hill Street Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -27.661807059448 27.247733837507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang