Jukskeipark
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jukskeipark bied bekostigbare, gemaklike oornag- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad en is ideaal vir groter groepe reisigers.
Die oord het 20 eenhede, elk met 3 slaapkamers en 1 - 2 badkamers. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, konferensiekamer, kroeg, swembad en braaigeriewe.
Die groot terrein bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die ontvangsfasiliteit teen 'n bykomende koste gebruik. Kroonstad bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend visvang, stap, fietsry, besoeke aan historiese geboue, die leeu-teelprogram en perdry. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tertius Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Jukskeipark het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang