Successfully reported
+15

Julia’s Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Stockdale Road, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Julia's Beach Cottage is stapafstand vanaf die strand geleë en is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Winkelspruit, Kingsburgh. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders vanaf 8 jaar en ouer. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank vir kinders, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuinarea en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is ook naby natuurlike geriewe en 'n entjie vanaf die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 29 Stockdale Road, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Julia’s Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Stockdale Road, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4bb5cc2a900eb01d341bf8ffda746c6311eacffb42d43bfbfb4b2973cc5d84c737a060a071b1da6abcaa5a2bcb2d726a590?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 29 Stockdale Road Winkelspruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.1018294 30.8535833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang