Julina's Apartment 9
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 M E Rothman Street, 15 Pine Needle Complex, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Julina's Apartment 9 is 'n gerieflike en bekostigbare selfsorgwoonstel in Parow-Noord, lekker naby Plattekloof en Panorama, die N1, Montague Gardens, Parow Industrieel, Tygerberg Industrieel, Pepsico, TFG-kantoorpark en Bellville, en net 15 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die woonstel veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed wat ook in 3 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek met 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Julina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 17 M E Rothman Street, 15 Pine Needle Complex, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 M E Rothman Street, 15 Pine Needle Complex, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang