JUNGLEE
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 McKenzie Street, The Bridge Apartments, St.Lucia, 4160, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Junglee is in St. Lucia, KwaZulu-Natal, geleë, binne loopafstand van 'n winkelsentrum en ander geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers; die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer met 2 kinderbeddens vir kinders onder 12 jaar oud. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, eetgerei, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank wat naatloos in die sitkamer invloei. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV, DStv en WiFi vir u vermaak.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet, asook veilige onderdakparkering.
Aktiwiteite/besienswaardighede om in St. Lucia te geniet, sluit in 'n bootrit, safari, skilpadtoere, perdry, diepseevisvang, 'n dag op die strand, 'n besoek aan die Krokodilsentrum, of bloot die plaaslike restaurante en kultuur geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 McKenzie Street, The Bridge Apartments, St.Lucia, 4160, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 McKenzie Street, The Bridge Apartments, St.Lucia, 4160, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang